top of page

Wiskunde

Pi-dae

2020

Op 3-14-2020 het die Wiskunde personeel van Hoërskool Zwartkop

PI-RATE dag gevier!!

2018

DSC_0002.JPG
DSC_0001 (2).JPG
DSC_0001 (2).JPG

Marno Hermann het op

19 Maart 2018, 1200 desimale van die pi-getal korrek gememoriseer en voor die skool opgesê.

​

Hy is tans 121ste op die

Pi-wêreldranglys.

​

Marno Hermann, matriek 2014,het die graad BSc IT en Wiskunde in 2017 met lof geslaag. Hy is tans besig met sy Honneurs aan die Universiteit van Pretoria.

DSC_0006.JPG
bottom of page