top of page

Wiskunde
Prestasies


Die Graad 12's van Hoërskool Zwartkop is van 2014 - 2016 landswyd onder die
Top 20 Wiskunde skole
Ons kan met groot trots en dankbaarheid terugkyk op wonderlike uitslae die afgelope jare - iets waaraan nie net die matriekonderwysers jaarliks werk nie, maar waaraan van Graad 8 af kennis en liefde ingeploeg word.

Adriaan de Clercq en Jankco Krause
Matriek 2016
Tweede landswyd in SAMMC (South African Mathematical Modeling Competition). Sien webblad vir nog interessante UP Wiskunde nuus.
Top Wiskunde Preseteerders
in Gauteng
Hilde Strauss
2008
Marlé Grabe
2015

bottom of page