top of page

Olimpiades
Leerders kry die geleentheid om aan die volgende olimpiades deel te neem:
​
-
SAMF Wiskunde Olimpiade
-
Beeld aanlynkompetisie
-
Global Wiskunde Olimpiade
-
Global Wiskundige Geletterdheid Olimpiade
Prestasies

Johannes Conradie Graad 12
EINDIG VAN 2015-2017
ONDER DIE TOP 100 LANDSWYD

Johannes Conradie Graad 12
Yanka Serfontein Graad 12
Nian Vorster Graad 12
VERTEENWOORDIG GAUTENG-NOORD BY DIE ASSA WISKUNDE
SPANKOMPETISIE
AAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA
2017


Beaté Els Graad 12
BIO SCEIENCE GLOBAL
WISKUNDIGE GELLETERDHEID OLIMPIADE
TWEEDE LANDSWYD - 92%
2018

bottom of page